
Wiele2Wiele: Ford se nuwe Puma onder die loep
Loading player...
Hierdie week in Wiele2Wiele word daar gesels oor Ford wat sy nuwe Puma bekendgestel het. Hulle gaan ry ook met die Land Rover Defender 110 2.0L PHEV en met die Volvo XC60 T8 Recharge. Die kollig skyn dan op die Suider-Afrika deelnemers vir die 2024 Dakar-ren. Clinton Pienaar en sy seun, Tristin, kuier ook in die ateljee - Tristin het onlangs die ‘PE 200 Motorcycle Endurance’-ren gewen.