Weird Wide Web - Hof laat per ongeluk verkeerde paartjie skei!

Loading player...
Die eenvoudige fout van 'n regsfirmaklerk wat per ongeluk die verkeerde lêer uit 'n aftreklys op 'n aanlynportaal gekies het, het gelei tot die onherroeplike egskeiding van die verkeerde egpaar.
24 Apr 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min