Ontdek die waarde van kunsterapie vir kinders en volwassenes

Loading player...
Die veelsydigheid van kuns en die dieper waarde van kuns terapie is waaroor gesertifiseerde Kuns terapeut Isme Zijlstra van Bloemfontein gesels tydens die OFM Kunsteklop met Yolanda Maartens. Sy vertel ook wat kuns vir haar beteken en hoe dit jou kan help indien jou kind dalk ook onlangs uit die huis is en jy nou moet aanpas. Isme is tans besig me ’n meesters diploma in terapie. Kontak haar gerus vir verskeidenheid klass by 083 462 2102.
25 Apr 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min