
Weird wide Web - Die mens voel deel van sy hand behoort nie aan hom nie
Loading player...
'n Man uit Quebec wat aan liggaamsintegriteit-identiteitsversteuring (BIID) ly, het 'n dokter gevra om die vierde en vyfde vingers van sy linkerhand te verwyder omdat hy gevoel het hulle hoort nie aan sy liggaam nie.