Hoe kan landelike gemeenskappe beter veiligheid verseker?

Loading player...
Vandag val die fokus op landelike veiligheid. Instrumenteel tot beveiliging van landelike gebiede is proaktiewe optrede deur monitering. Dis hier waar die Agri Securitas Trust Fonds ‘n reuse rol speel vir ‘n veiliger samelewing. Agri SA adjunk-president Nicol Jansen, vertel meer die Agri Securitas Trust Fonds en hoe dit help om landelike gemeenskappe te beveilig.
25 Apr 2024 11PM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min