
Wynand du Preez - Ontferming oor Armes
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Ontferming oor armes” uit Spreuke 14:31.