Weird Wide Web - 'n Nuwe sport is op die horison, dit word "Skaakboks" genoem.

Loading player...
Skaakboks val onder wat bekend staan as 'n hibriede sport aangesien dit in twee dissiplines verdeel is en skaak en boks kombineer.
2 May 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min