
Jaco Strydom: Wees tevrede hier en nou
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wees tevrede hier en nou” uit Romeine 12.