Die stand van die varsproduktemark

Loading player...
Varsprodukte markte reg oor Suid Afrika het oor al die jare die geleentheid gebied om produsente en aankopers van vrugte en groente byeen te bring waar vraag en aanbod die ware prys van die produkte kon bepaal. Vandag lyk dit of die behoefte steeds daarvoor bestaan maar dat ander faktore hierdie handelsplatvorm in die wiele ry? Hoe gaan dit op die vars produkte markte en funksioneer dit nog na wense? OFM se Shandor Potgieter gesels met Agri SA adjunk-president Nicol Jansen om meer uit te vind.
9 May 2024 12AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Gerhard Joubert - Pannar se benadering tot boerdery

In boerdery is die regte saadkeuse belangrik, maar die ondersteuning wat daarmee saamgaan, kan net so waardevol wees. Pannar glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat vertroue in hul besluitneming gee. Gerhard Joubert van Bulskop in die Ventersdorp-omgewing het sowat twee jaar gelede sy saadaankope na…
16 Nov 3AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Gerhard Joubert - Waar lê sukses in boerdery

Elke boerdery het sy eie storie, en soms beteken vooruitgang dat jy bereid moet wees om ’n nuwe rigting in te slaan. Gerhard Joubert is ’n tweede-generasieboer van die plaas Bulskop in die Ventersdorp-omgewing. Hoewel sy ouers uitsluitlik met vee geboer het, het sy eie liefde en passie vir saaiboerdery…
16 Nov 3AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Vennootskap met Pannar

Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
19 Oct 9AM 2 min