
Wynand du Preez: Alles behoort aan God en is goed.
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Alles behoort aan God en is goed” uit Ps 16.