
Ps Japie Venter: Terwyl jy wag
Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Terwyl jy wag” uit PSALMS 27:14 AFR53
Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!
Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!