
Huweliksfokus: Hersaamgestelde huwelike het oop reguit praat nodig
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hersaamgestelde huwelike het oop reguit praat nodig.”