Noordwes produsente besorg oor winterweiding

Loading player...
Die rooivleisbedryf is ’n groot ekonomiese drywer in die Noordwesprovinsie en minder gunstige weidingstoestande kan vanjaar ’n demper op produksie plaas. Naudé Pienaar, adjunk-hoofbestuurder van Agri Noordwes, vertel daar was vir ’n geruime tyd nie genoegsame reën tydens die groeiseisoen nie en dat dit ’n lang, moeilike winter gaan wees. Op sy beurt maan Agri Noordwes en Noordwes RPO hoofbestuurder, Boeta du Toit, teen die gevaar van veldbrande in hierdie tyd.
20 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Sindira gives an overview of the latest edition

Digital editor "Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
29 Jan 10PM 2 min

Haarwurm onder skape kom toenemend voor

Haarwurm kom toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor haarwurmbesmetting.
28 Jan 10PM 8 min