
Romeine 1:20 - God openbaar in die Moordwalvis
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die Moordwalvis wat toe nou nie ‘n moordenaar is nie.