
Wynand du Preez: Wat jy het vir die regte redes
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Wat jy het vir die regte redes.”