Ps Japie Venter: God is in beheer

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God is in beheer” uit Psalms 47:9-10 DB‬:
Hy heers oor elke mens, belangrik of onbelangrik, want Hy is die Here wat regeer. Regeerders, heersers, ja, al die belangrikste mense sal by God kom staan omdat hulle graag sy mense wil wees. Hy is Abraham se God. Hoe groot is God nie; Hy heers oor al die heersers. Niks en niemand is so groot soos Hy nie.
28 May 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Elize Hattingh se kombuispad met Jesus

Johann Els gesels met een van ons luisteraars met die naam Elize Hattingh oor haar getuienis van die dag wat sy die Here in haar kombuis leer ken het.
30 Apr 1AM 9 min

Wynand du Preez - Vier die voorreg van die tiende

Dan het ons 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Ons vier die voorreg van die tiende” uit Deuteronomium 14
30 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories - kopkant of stertkant

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kopkant of Stertkant” uit Psalm 18:5-6 asook Hebr 13:5-6.
30 Apr 11AM 7 min

Gateway News 29 Apr

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Apr 11AM 5 min