Margit Meyer-Rödenbeck op pad na Vrystaat Kunstefees met 3 produksies

Loading player...
Margit Meyer-Rödenbeck sluit by Yolanda Maartens aan in die Kunsteklop om te gesels oor haar rol as regisseur van "Hoerkind" by vanjaar se VS Kunstefees. Dan is sy ook hier as die geliefde Heksie van Verna Vels, die kleinspan mag dit nie mis nie en laastens natuurlik ook iets vir volwassenes, Ouma is ook op pad kunstefees toe al die pad van Garies. Kaartjies beskikbaar by Webtickets.
29 May 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min