
Huweliksfokus: Die rolverdeling bly dieselfde in ‘n saamgestelde gesin
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die rolverdeling bly dieselfde in ‘n saamgestelde gesin.”