
Wynand du Preez - Moet jou nie bekommer oor ander se inkomste
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Moet jou nie bekommer oor ander se inkomste” uit Ps 49.