Internasionale debuut in Afrikaans by Vrystaat Kunstefees vir bekende Beckett toneelstuk

Loading player...
Akteurs Gerben Kamper en Peter Taljaard sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die tragikomedie waar niks gebeur nie, twee keer. Die geskiedkundige produksie van Beckett se meesterstuk sal jou tot in jou kern roer. Ons wag vir Godot maak sy internasionale debuut in Afrikaans by vanjaar se Vrystaat Kunstefees en is vanaf 2 tot 6 Julie by die kykNET Scaena Teater op die verhoog. Kaartjies is hier beskikbaar: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1546382479
4 Jun 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min