Weird Wide Web - ’n Lepel wat jou kos kan “geur” sodat jy nie hoef nie

Loading player...
’n Lepel wat kos souter laat smaak, is in Japan beskikbaar. Die gereedskap is gerig op diegene wat sukkel om hul soutinname te verminder en navorsers is oortuig daarvan dat dit gesonde eetgewoontes sal bevorder.
4 Jun 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min