
Jaco Strydom: Daka – daar is dinge wat net die dood en die see jou leer…
Loading player...
Johann Els gesels met Jaco Strydom. Hy is elke Dinsdag oggend op Goeie Nuus Tyd met sy inspirasie, maar het ook nou so pas ‘n boek vrygestel met die naam, Daka – daar is dinge wat net die dood en die see jou leer…