Groot onsekerheid rondom Eskom se voorgestelde tariewe

Loading player...
Eskom het ‘n prys herstrukturering aansoek gebring aan NERSA wat in beginsel daarop geskoei is om meer koste reflekterende tariewe in te stel met die oog op ontbondeling van Eskom in 3 dele noemlik opwekking, transmissie, en verspreiding. Die impak daarvan is aansienlike hoer tariewe aan vaste maandelikse koste ongeag gebruik van eenhede. Hierdie voorstel word nie uit alle oorde verwelkom nie. Wat is hier aan die gang? Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen, gee ‘n oorsig.
6 Jun 2024 2AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min