
Alta Strauss woeker werklik!
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Alta Strauss. Hierdie multitalentvolle digter en motiveringssprekende bondeltjie energie is ook nou deel van ‘n eenmaligevertoning Kelber & Strass in die Senotaafsaal wat hulle binnerkort aanbied.