
Huweliksfokus: Mede-ouerskap in hersaamgestelde gesinne
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Mede ouerskap in ‘n hersaamgestelde gesin.”