Vrystaat Kunstefees - André Schwartz en sy lewenslange liefde vir die musiek van Webber

Loading player...
"André Schwartz: Any Dream Will Do – My pad met Webber" - is vanjaar by die Vrystaat Kunstefees en hy sluit aan by Yolanda in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die besonderse produksie. Die storielyn is ’n vertelling wat hierdie wisselwerking deur musiek en gesprek ontgin. Lewenslesse word deur die musiekervarings gedeel. Liedjies soos Any Dream Will Do, Love Changes Everything, You Must Love Me, Send in the Clowns, Music of the Night, Memory en Pie Jesu is ingesluit. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
17 Jun 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min