
Liezl van Zyl Liezl van Zyl oor Diabetes-medikasie wat vir gewigsverlies gebruik word
Loading player...
Sommige diabetesmedikasie kan gewigsverlies of gewigstoename veroorsaak. Daar word gesê dat Mounjaro, Ozempic en Trulicity tot aansienlike gewigsverlies lei. Ons gesels met ons interne dieetkundige Liezl van Zyl, wat vir ons 'n paar belangrike inligting hieroor gee.