Roep My aan in die dag van benoudheid - Psalm 50 (Deel 1)

Loading player...
Voel jy dalk beangs, of benoud? Neem God op Sy Woord...luister na Sy Vaderhart, en ervaar Sy liefdevolle, kragtige redding. Jy is kosbaar in Sy oë!
20 Jun 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 114 - 'n viering van God se krag!

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 114 - 'n viering van God se wonderbaarlike krag en Sy goddelike verlossing van die Israeliete uit Egipte
9 Oct 47 min