
Weird Wide Web - Klein daad van vriendelikheid
Loading player...
’n 9-jarige meisie in Skotland het harte verower deur ’n by met behulp van heuning en selfgemaakte motiveringsplakkate te red en weer gesond te maak.