Vrystaat Kunstefees - Bekroonde produksie "Die Stoele" is 'n moet sien op die feesprogram

Loading player...
Die stoele, Eugène Ionesco se klassieke tragi-klug, onder regie van Marthinus Basson, is met drie Kannas bekroon tydens die jaar se KKNK.
Dié debuutwerk is aangewys as beste toneelaanbieding, met Chris van Niekerk en Antoinette Kellermann wat onderskeidelik as beste manlike en vroulike speler in ’n hoofrol vir hulle vertolking in die stuk bekroon is.
Die produksie maak ook hul buiging by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Regisseur Marthinus Basson sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
24 Jun 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min