Weird Wide Web - Vrou trou met 'n Ed Sheeran look-a-like

Loading player...
’n Superfan van Ed Sheeran het die knoop deurgehaak met sy spoegbeeld wat die Perfect Duet saam met ’n magdom Hollywood-beroemdes lyk maak.
24 Jun 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min