Vrystaat Kunstefees se kunsmark reg om jou te beindruk vanjaar

Loading player...
Organiseerder van die Vrystaat Kunstefees Kunsmark, Atie Kamper sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop om besonderhede te deel oor die kunsmark, alles wat lekker is om te eet so wel as die jaar se kuns werkswinkels wat aangebied word. Die volledige program is beskikbaar by vrystaatkunstefees.co.za
25 Jun 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min