
Jaco Strydom: Die Here se rou eerlikheid
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema perfek vir SA in hierdie tyd: “Die Here se rou eerlikheid.”