Vrystaat Kunstefees - "Waansin" is aangrypend, gegrond op ware gebeure

Loading player...
’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …” Gegrond op ware gebeure.
Aktrise Carin Bester en Regisseur Lee-Ann van Rooi sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop. Kaartjies beskikbaar by Webtickets.
2 Jul 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min