
Huweliksfokus: praat met God oor bekommernisse
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Praat met God oor bekommernisse.”