Weird Wide Web -Wyn kon dalk van 'n asteroïde afkomstig wees

Loading player...
’n Studie het aan die lig gebring hoe die druiwefamilie gefloreer het in die jare ná die uitsterwing van die reptiele en het aangedui dat wyn sy wortels in die aardskuddende meteoriet het.
8 Jul 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min