
Weird Wide Web - Durandal, die Franse ekwivalent van Excalibure, het verdwyn!
Loading player...
Durandal, 'n mitiese swaard wat vir die laaste 1 300 jaar in 'n rotsmuur in die Franse dorpie Rocamadour vasgesteek was, het skielik verdwyn, vermoedelik gesteel.