Yolanda Steyn van die Stal ministries gesels met Bertha oor haar geloofsreis

Loading player...
Hoe pas perde in 'n geloofreis in? Yolanda Steyn vertel ons meer hoe sy God se liefde uitleef met die hulp van perde. Sy deel ook oor die I love Krugersdorp gemeenskap en hoe hulle dit na Jesusdorp omskep het.
12 Jul 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min