
Wynand du Plessis - Jou vreugde lê by die Here
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Jou vreugde lê by die Here” uit Ps 112.