
Liesel Krause Wiid by die Radiokansel Damesoggend
Loading player...
Johann Els gesels met Liesel Krause Wiid, wat hierdie jaar die spreker is by ons Radiokansel damesoggend. Haar gesprek gaan oor hoe om die Here se stem te hoor.