Die 8ste Senior Serenade in samewerking met Pro Strings en vriende, word vanjaar in Bloemfontein aangebied. Hierdie inisiatief maak ’n reuse verskil in bejaardes se lewens, wat dikwels tydens die feestyd alleen is. Verlede jaar was daar 700 begunstigdes wat met geskenkpakkies en musiek bedien is, vir sommige is dit…
Die verhoë staan dalk nog leeg en die ligte is af, maar agter die skerms is die voorbereidings vir die 2027-Vrystaat Kunstefees reeds aan die gang. Aansoeke vir die Hooffeesprogram en Vrynge is oop, en kunstenaars, vervaardigers en kreatiewe mense word uitgenooi om hul werk vir oorweging voor te lê…
Zayden Venter, ’n graad 7-leerder van Bloemfontein, is ’n jong presteerder wat op verskeie terreine uitblink. Of dit nou akademie, sport of musiek is, hy wys dat toewyding, harde werk en passie ’n mens ver kan bring. Veral sy talent vir tromspel het hom die afgelope jaar besondere erkenning besorg…
As jy Kevin Leo se stem hoor, weet jy dadelik wie dit is. Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger, wat deesdae in Panama, Suid-Amerika, woon, maak hom gereed vir ’n besoek aan Suid-Afrika in Oktober en November 2026. Hy sluit by Ashmund Martin aan in OFM Kunsteklop om meer te vertel oor…
The NWU Gallery is proud to present the NWU Zine Fest 2026, a Social Anthropology student exhibition exploring the zine as an open form of de-colonial writing and making. The exhibition will be on from 19 to 23 October at the main gallery on campus. The second exhibition is the…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.