
Huweliksfokus: wat is jou regte in die huwelik?
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Jou regte in die huwelik.”