Noordkaap se trots bring 'n goue Standard Bank Ovation toekenning huis toe

Loading player...
In die OFM Kunsteklop sluit Geralt Cloete by Yolanda aan. Hy is die ontvanger van ’een van twee goue Standard Bank Ovation toekennings by vanjaar se Nasionale Kunstefees in Makhanda vanuit die Noordkaap. Hy vertel nie net watse voorreg hierdie erkenning is vir sy dorp nie maar ook wat dit beteken vir die kunste. Hy is deel van Nama Khoi Productions. Gaan ondersteun gerus hul projekte hier: https://www.facebook.com/p/Nama-Khoi-Productions-100089004943295/
25 Jul 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min