
Romeine 1:20 - God openbaar in Pulsare
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dr Ruhann Steyn – Die Pulsar is neutronsterre wat baie vinnig in die rondte draai… Ja, Hy sal mooi verduidelik.