Die mooiste Engelse liedjies op die verhoog

Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Teresa de Wit oor die groep komponiste wie se werke sy gekies het vir “Most beautiful English songs” in die Odeion. Die vertoning is die 12de Sept en toegang is gratis.
13 Aug 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min