
Huweliksfokus: 5 praktiese lewensbeginsels
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “5 praktiese lewensbeginsels om mee te lewe.”