
Erna Victor bedien in Roodewal Gemeenskap
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Erna Victor oor haar liefde vir die mense in die winderige Roodewal gemeenskap. Kontak haar gerus op ernavic@gmail.com of 084 506 5654