Monique Steyn as gaskunstenaar by vanjaar se "Grey't Global Fiesta"

Loading player...
Yolanda Maartens gesels met Monique Steyn oor wat dit vat om voor te berei vir die skouspel, die Grey College "Grey't Global Fiesta". Sy vertel ook waarna musiekliefhebbers kan uitsien by vanjaar se musiekfees. Kaartjies besikikbaar by Webtickets: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1551193353
14 Aug 2024 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel

Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
22 May 5AM 5 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis

Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp…
22 May 3AM 8 min

VKB Sentraal Sport Toernooi

Dis meer as net ’n toernooi – dis ’n platform waar jong talent kan groei en skitter. Met 1600 atlete en meer as 100 spanne, bring die VKB Sentraal Sport Toernooi skole van regoor die streek bymekaar vir ’n onvergeetlike sportervaring. Yolanda gesels met CJ Holzhausen, hoof van sport by…
30 Apr 4AM 3 min