Lente Genadefees ter viering van Ons Kinder- en Jeugsorgsentrum se 110de bestaansjaar

Loading player...
OFM se eie Nadine Blom en mede sanger Riaan Naude kom kuier in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die Lente Genadefees ten bate van ENGO. Riaan Naude, ‘n bekende plaaslike sanger in Bloemfontein, het besluit om ‘n spesiale Lente Genadefees aan te pak saam met verskeie ander plaaslike kunstenaars in Bloemfontein. Hy sluit saam met Nadine Blom by Yolanda Maartens aan tydens Mid-Morning Magic. Die Lente Genadefees vind 14 September in Bloemfontein plaas. Meer inligting by 051 444 2938
21 Aug 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min