
Romeine 1:20 - God openbaar in die Jan Fiskaal
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Voëlkenner, Andrew Buitendach, vertel ons meer oor die Fiskaal Lanksman of beter bekend in die volksmond as die Jan Fiskaal.